Ek, Oraniër: Gereformeerdes wat 'n Volk geword het

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 29 окт 2023
  • 31 Oktober is Hervormingsdag, ter herdenking aan 31 Oktober 1517 toe Martin Luther sy 95 stellings aan die deur van die slotkerk te Wittenberg vasgespyker het. In hierdie episode van 'Ek, Oraniër' gesels Lida Strydom met ds. Ronald Bain oor die tema: Gereformeerdes wat 'n Volk geword het
  • РазвлеченияРазвлечения

Комментарии • 23

  • @wehmeyer875
    @wehmeyer875 8 месяцев назад +5

    Dankie vir die hoop in ons volk,as ons liefde eerste sit in ons volk,wat Jesus vir ons se,een Volk in liefde in Jesus amen 🙏,ek sien liefde by ons volk maar ook net bietjie,ek sien ons sal eendag soos die tyd gaan druk dit ons saam in een Volk in liefde in ons God Jesus Christus.liefde mense liefde omdou liefde amen 🙏 Johannes 15 en Johannes 16👀🔥❤️

  • @gregwestcott1220
    @gregwestcott1220 8 месяцев назад +7

    Jip. The time has come for Orania and a truly united Reformed Afrikaner. Living together, for each other with no labor exploitation - A new and exciting experience, even for those observing. Sterkte julle! 😊

  • @heinsteyn1025
    @heinsteyn1025 Месяц назад +1

    Dominie Ronald en Tannie Lida uit my hart uit vir julle duisende dankies sê. Ek kan nie in woorde beskryf hoe verskriklik baie die gesprek vir my as Afrikaner wat al vir vyf jaar saam my vrou in die buiteland woon beteken nie. God het beide van ons hier in n Buddiste land gered deur ons genadiglik geloof te gegee het in Sy Seun se werk aan die kruis deur ons hel straf op Homself te gevat het en die prys te betaal het met Sy lewe vir ons om n ewigheid saam met Hom te kan spandeer. God het ons getrek na gereformeerde predikers soos R.C Sproul wat sodoende ons bekend gemaak het met Martin Luther en God se begenadigde werk deur hom. Ons hou Orania 🧡 vir n geruime tyd al dop en ons weet dis waar God ons wil hê is as inwoners wat glo in waar ons vandaan kom en met God aan ons kant met eie arbeid na toekoms kan bou vir die wat na ons kom. Prys die Here vir hierdie onderhoud en prys die Here vir Orania. Mag God ons aanhou lei, bewaar en sterk hou om bankvas op Sy woord en ons rots die Here Jesus Christus te staan. In Sy naam. Amen 🤍✝️

  • @fredsmith1391
    @fredsmith1391 8 месяцев назад +2

    Baie dankie so waar.

  • @dougiehobden2544
    @dougiehobden2544 8 месяцев назад +3

    Amen

  • @bernd_das_brot6911
    @bernd_das_brot6911 7 месяцев назад +2

    Ek is Nederlands, hoe kan ek een vra stel oor die beweging?
    Verskoning vir mijn Afrikaans, ek leer dit nog.

  • @Orania123
    @Orania123  8 месяцев назад +5

    Die klank werk aan ons kant? Kan niemand die klank hoor nie, of is daar van julle wat klank wel kan hoor?

  • @user-ki5vq2bj9u
    @user-ki5vq2bj9u 7 месяцев назад +2

    Segregation is that which is forced upon inferiors by superiors. But separation is that which is done voluntarily, by two equals - for the good of both!
    -Malcolm X
    But what do afrikaners think of Martin Luther King Jr. and Malcolm X?

    • @PunishedgoonerMAGA
      @PunishedgoonerMAGA 6 месяцев назад

      i think the african "kangs" of america should return to africa so you can be kings again

  • @adriaanroscher5675
    @adriaanroscher5675 8 месяцев назад +3

    Ons is Afrikaners.....20 jaar al in VSA....ons is Baptiste.....is ons ook gereformeerd? Ons het in die NGK grootgeword.

    • @jaconel3361
      @jaconel3361 8 месяцев назад

      As julle aan die 1689-Baptiste Geloofsbelydenis vashou, is julle net so Gereformeerd soos die Presbiteriaan wat aan die Westminister Belydenis vashou en die Dopper wat aan die Nederlandse Geloofsbelydenis vashou.

  • @nikekruger5254
    @nikekruger5254 8 месяцев назад +3

    There is no audio please update

    • @fredpeach3900
      @fredpeach3900 8 месяцев назад +1

      Geen klank.

    • @Orania123
      @Orania123  8 месяцев назад

      Ervaar julle steeds die probleem? Ek het op verskeie toestelle getoets en deurlopend klank gehad

    • @nikekruger5254
      @nikekruger5254 8 месяцев назад +1

      @@Orania123 the audio works fine now thanks 😊

  • @anitapretorius4124
    @anitapretorius4124 8 месяцев назад +1

    Oom Paul se kerk 🧡

  • @heinsteyn1025
    @heinsteyn1025 Месяц назад

    Asseblief voer nog onderhoude met dominie Ronald tannie Lida? Dis siels kos ✝️🤍

  • @wow.sailor.
    @wow.sailor. 8 месяцев назад +1

    Geen klank nie

    • @Orania123
      @Orania123  8 месяцев назад +1

      Ek het op verskeie toestelle getoets en deurlopend klank gehad. Ervaar jy tans nog die probleem?